Madeliefie Makietie-nuus

Die Madeliefie Makietie is die een fees in die Matzikama-streek wat jy nie wil misloop nie en vanjaar vind die fees op 29 en 30 September op Strandfontein plaas. Vyftien van ons land se top kunstenaars gaan besoekers aan die fees vermaak en daar is nog talle aktiwiteite wat feesgangers gaan besig hou.

Indien jy nie seker is oor hoe die feesnaweek se program lyk nie, kan jy gerus op die volgende skakel klik om meer te lees: madeliefiemakietie.co.za/program/

Maak seker jy bespreek nou jou verblyf om lekker saam te kuier en die fees te geniet.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?