Kry jou belastingnommer by SARS

Op Dinsdag, 14 Februarie, gaan SARS die Vredendal Thusong-sentrum besoek. Hulle moedig mense aan wat nog nie ’n belastingnommer het nie om hulle asseblief te besoek en aansoek te doen vir een.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?