Kommetjie-restaurant se Moedersdag-ete

Op Sondag, 14 Mei, is dit ’n spesiale dag vir alle moeders regoor die wêreld want hulle vier Moedersdag. Kommetjie-restaurant op Strandfontein bied ’n heerlike Moedersdag-ete vir alle geliefde moeders.

 

Hierdie ete is ’n driegang-buffetete wat insluit ’n voorgereg, hoofgereg en nagereg en dit beloop R150 per persoon. Vir meer inligting en om jou plek te bespreek kontak Kerry by 079 713 4045.

 

Bederf jou moeder by die Kommetjie-restaurant met hierdie spesiale ete. Dis is ’n goeie aanbod wat jy beslis nie wil misloop nie.
Bron: Kommetjie restaurant, Facebook-blad

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?