Klawer-wynkelder se Valentynsdag-promosie

Klawer-wyne is ongelooflik lekker en met Valentynsdag wat om die draai is, bied die kelder ’n lekker promosie aan om seker te maak dat jy en die spesiale persoon in jou lewe ’n heerlike drankie en ’n onvergeetlike aand kan geniet. As jy enige drie bottels van die Rosé-reeks by die Klawer-wynkelder koop, kry jy ’n lekker afslag. Maak seker dat jy nie hierdie promosie misloop nie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?