Klawer Wyne Markdag

Klawer Wynkelder hou 1 Mei ’n markdag. Daar gaan lekker musiek wees, heerlike, vars roosterkoeke en ’n springkasteel vir die kinders. Kom kuier gerus by Klawer Wyne en geniet ’n dag vol pret en plesier!

Indien jy graag ’n stalletjies wil huur, kan jy vir Franci skakel by 027 216 1530.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?