Kieserregistrasie op Klawer

Al die persone wat in die nuwe uitbreiding in Barry’s Hill op Klawer ingetrek het, moet asseblief kennis neem dat die OVK op 4 April kieserregistrasie van 17:00 tot 18:30 daar gaan doen. Almal in die nuwe uitbreiding word gevra of hulle samewerking te gee.

Bron: Matzikama Thusong-sentrum

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?