Kerke hou môre nasionale biddag

Vredendal VGK kerk hou môre, 3 Maart, ’n nasionale biddag. Die AGS en ander kerke in die Matzikama-streek gaan ook bymekaarkom om die dag te vier. Biddag is ’n belangrike dag, dis ’n dag van dankie sê, vergifnis, genesing en om sonde te bely. Sluit gerus môre by enige kerk in die Matzikama aan en kom bid saam.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?