Kalahari-naweekgekheid

Die NC Famous Lodges se Molopo- en Vischat Lodge bied jou ’n promosie wat jy nie kan misloop nie. Indien jy ’n Vrydag- en Saterdagaand by een van dié twee lodges oorbly, kan jy Sondag gratis bly. Ontbyt is ook ingesluit.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?