Hoenderbraai by Vergenoeg Primêr

Vergenoeg Primêr, wat geleë is in Vredendal-Noord, hou eerskomende maand hul jaarlikse hoenderbraai. Hierdie verrigtinge sal plaasvind op Vrydag, 2 Junie. Die kaartjies is beskikbaar by die skool en dit beloop R50 per bord. Die personeel van Vergenoeg Primêr vra die gemeenskap asook die leerders se ouers om hul samewerking te gee en om hulle te ondersteun.

Bron: Vergenoeg Primer, Facebook-blad

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?