Gesamentlike Pinksterreeks

Die gesamentlike Pinksterreeks begin met Hemelvaart op Donderdagaand, 25 Mei. Dan begin dit weer van Sondagoggend tot en met Donderdagaand 1 Junie. Die reeks handel oor die kerk: Waarheen nou?

 

Almal is baie welkom by vanjaar se gesamentlike Pinkster van die Moeder- en Wes-gemeente op Vredendal.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?