Gebedsbyeenkoms

Daar sal Saterdag, 22 April, ’n gebedsbyeenkoms by die NG Moedergemeente kerk in Vredendal plaasvind. Die kerk nooi almal uit om die gebedsbyeenkoms by te woon tydens Angus Buchan se gebedsdag wat in Bloemfontein plaasvind. Die NG Moedergemeente se kerkgebou sal tussen 12:00 en 14:00 oop wees om aan die hand van gebedsversoeke wat via skyfies vertoon word, te bid vir ons land en sy mense.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?