Gasvryheid-eredienste by Vredendal se moedergemeente

Vredendal se moedergemeente bied van Sondag, 13 Augustus, tot Donderdag, 21 September, veertig dae van gasvryheid-eredienste aan. Omdat baie persone dink dat om deel te wees van kerkdienste net gaan oor om Sondae in ʼn kerkdiens te sit en iets te ontvang, gaan daar met verskillende eredienste, kuiergroepe en kuiergeleenthede meer uitgevind word hoe jy ʼn verskil kan maak in jou gemeenskap.

 

Om deel te wees van die eredienste, moet jou op Sondag, 25 Junie, ná die oggend-kerkdienste registreer. Vir meer navrae oor die gasvryheid-eredienste, kontak Monika op 082 611 3999 of Lolla op 083 630 1360.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?