Finansiële geletterdheid bewusmaking eersdaags aangebied in Matzikama

Alle inwoners van Matzikama word uitgenooi na ’n finansiële geletterdheid bewusmakingsessie wat  eersdaags deur Tiervlei Arts in samewerking met die Kantoor van die Verbruikers Beskermer (Consumer Protector) aangebied word.

Die doel van die samekoms is om inwoners in te lig oor hul regte as verbruikers, asook die wette wat in plek is om hulle te beskerm teen onwettige skuldeisers en skuldinvorderaars. Enige persone wat vrae het oor uitstaande skuld en negatiewe notering (blacklisting) kan die sessies by die onderskeie plekke bywoon:

* 17 Februarie 2019 Lutzville, Uitkyk Gemeenskapsaal 14:00 – 15:00

* 18 Februarie 2019 Vanrhynsdorp, Thusong Sentrum   14:00 – 15:00

* 19 Februarie 2019 Vredendal-Noord, Thusong Sentrum 14:00 – 15:00

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?