Exact by Maskam Mall is oop

Verlede week was daar weer groot opgewondenheid in die Matzikama. Die moderne klerewinkel wat klere vir albei geslagte verkoop, Exact, het in die Maskam Mall op Vredendal oopgemaak. Daar was heelparty mense wat Donderdag die winkel gaan besoek en ondersteun het. Maak gerus ’n draai daar, dalk het hulle presies wat jy nodig het vir jou volgende aand uit.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?