Dusty Dixon tree op by Maskam Brouery

Dusty Dixon tree eerskomende Saterdag by Maskam Brouery op. Sy optrede begin om 12:00 en toegang is gratis. Daar sal heerlike biefstuk op ’n plankie en watertandlekker pizza’s te koop wees wat saam met ’n craft-bier geniet kan word. Besprekings is noodsaaklik, so bespreek vir jou en jou gesin of vriende en gaan geniet die dag.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?