Druiwe-oes amper verby

Volgens Namakwa-Wyne op Vredendal gaan die druiwe-oes nog vir sowat ’n maand aanhou. Wanneer die oestyd verby is, sal die paaie nie meer taai wees nie en motoriste kan weer op hul gemak gebruik maak van die paaie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?