Dobbelsteun verwelkom nuwe lid

Dobbelsteun verwelkom Elverno Kok, wat die dromme in die groep sal speel. Johan van der Merwe het ongeveer vier jaar gelede ’n CD-opname in Vredendal-noord gedoen, waar Elverno die dromme gespeel het. Johan het dadelik gesien hy het ’n liefde vir musiek.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?