Dobbelsteun tree op by Thi Art

Die welbekende musiekgroep Dobbelsteun gaan op Donderdag, 8 Junie, weer hul verskyning op die verhoog maak. Hiérdie keer gaan die manne by die Thi Art-restaurant in Maskam Mall optree. As jy ʼn Dobbelsteuner is moet jy beslis jou tafel by Thi Art bespreek om hul optrede te sien. Kontak die Thi Art-restaurant by 076 792 0806 vir besprekings of stuur ʼn boodskap na Thi Art se Facebookblad.

Bron: Dobbelsteun, Facebookblad

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?