Dobbelsteun gaan groot by KKNK

Die bekende sanggroep in Vredendal, Dobbelsteun is besig om hulle naam groot te maak by die KKNK. Hulle tree elke aand by die Black Swan op in Oudshoorn tydens die KKNK en die toeskouers kan nie genoeg van hulle kry nie. Dobbelsteun geniet dit net soveel om die honderde mense met hulle wonderlike musiek te vermaak en is dankbaar vir die geleentheid om daar op te tree. Sterkte met julle volgende optredes, ons weet julle sal die mense se harte met julle musiek steel.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?