Die Matzikama streek beleef druk onder hoë temperature.

Die Matzikama streek is desperaat vir die die huidige hitte om oor te waai en terug te keer na ’n meer draaglike klimaat. Die hitte is tans ’n groot bedreiging vir groente-gewasse en skep veldbrand-gevare.

Die temperature styg met tye tot in die hoë dertigs (grade celsius). Verligting is huidiglik ’n noodsaaklikheid.

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?