De Bulte se strate opgeknap

Vredendal-Noord se omgewing – De Bulte – se strate word tans opgeknap. Die munisipale werkers het weekliks ’n span wat saam werk om die strate te vee en die toestand van die strate te verbeter. Hierdie span het verlede Vrydag met die taak begin en sal dit so gou moontlik probeer voltooi om ongerief te vermy.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?