Dans-opskop

Op Vrydag, 23 Junie, sal daar ʼn dans-opskop plaasvind op Kapel. Die dans word aangebied deur die Kapel-plaaswerkersforum. Dit sal om 20:00 in die gemeenskap-saal begin en die platejoggie wat die musiek gaan verskaf, is die bekende DJ Krayzie van Vredendal. Toegangsfooi beloop R30 per persoon. Maak seker jy kry nou al dansskoene gereed vir hierdie dans-opskop want dit gaan beslis ʼn aand wees van hope pret en plesier. Om jou kaartjie te bespreek, kontak Waylen Titus by 073 465 2710.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?