Dames-oggend saam met Chantal Oosthuizen

Op Saterdag, 13 Mei, word daar ’n damesoggend aangebied by Rooms with a View net buite Vredendal. Die tema van hierdie oggend is dat alles nie perfek hoef te wees om dit wonderlik te maak nie.

 

Dit is ’n geestelike oggend van lekker saam kuier, saam gesels en saambid! Daar sal ook heerlike verversings wees tydens die pouse.
Die koste beloop R130 per persoon en sal om 09:30 begin. Vir verdere navrae of om jou kaartjie te bespreek, kan Monica Kleynhans by 083 233 7788 gekontak word. Dit gaan ’n onvergeetlike dag wees wat jy met ’n vriendin of ouer kan geniet.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?