Cape Access e-Centre se rekenaaropleiding nou beskikbaar op Bitterfontein

In die Matzikama-streek is daar verskillende Cape Acess e-Centres wat gratis rekenaaropleiding aanbied en wat ook die gemeenskap help met die opstel van CV’s, afdrukke ensovoorts.

 

Die gemeenskap van Bitterfontein kry ook nou die kans en geleentheid om hierdie gratis rekenaaropleiding te kry. Die rekenaarkursussse wat aangebied word, is die volgende:

  • Basiese rekenaaropleiding
  • e-Learner rekenaaropleiding (geakkrediteerde)

 

Die gemeenskap kan aansoek doen by die rekenaarsentrum. Die sluitingsdatum vir die opleiding is 12 Mei. Gaan maak ’n draai en doen aansoek, dit kan in jou guns tel.
Bron: Matzikama Thusong-sentrum

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?