Biduursessies by die NGK

Die NG kerk in Voortrekkerstraat op Vredendal bied biduursessies aan vir die Matzikama-gemeente.

Dit vind plaas van 9 tot 13 April. Die predikant sal die reeks sessies waarneem en dit sal alles handel oor die Paastyd en waaroor dit gaan. Hy sal ook praat oor meditasie en hoe jy dit kan gebruik om jou innerlike te versterk. Die sessies begin saans om 9-uur en hulle doen ’n beroep op almal om te kom luister.

Bron: NG kerk

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?