Bestuur van die AHI Wes-Kaap

Die hoofkantoor van die AHI Wes-Kaap verskuif na George en die voorsitter van George Besigheidskamer, dr. Willie Cilliers, bedank uit die posisie om sodoende meer tyd aan die AHI Wes-Kaap as voorsitter af te staan.

Sy rol sal fokus daarop om die waardevolle werk wat by die George Besigheidskamer gedoen is, uit te brei deur entrepreneurs te ontwikkel, bystand te bied in die proses om nuwe besigheidskamers deur die Wes-Kaap se provinsie te vestig asook om bestaande besigheidskamers in die provinsie te ondersteun. Sy rol sluit ook in om ’n entrepreneurs-hulplyn en ondersteunende dienste op te stel vir nuwe sowel as bestaande besighede.

So het ons op 2 Februarie berig oor die AHI Wes-Kaap wat sy hoofkantoor na George skuif:
http://mycederberg.com/ahi-wes-kaap-skuif-sy-hoofkantoor-na-george/
Die bestuur van die AHI Wes-Kaap is as volg:

Voorsitter: Dr. Willie Cilliers
Tel: 044 873 5240/ 072 800 5796
E-pos: chairman@ahiwp.org.za

Onder-voorsitter: Lynn-Ann du Preez
Tel: 084 568 0533
E-pos: lanndup@gmail.com

Kantoor bestuurder: Marilé Barnard
Tel: 044-873 5240
E-pos: info@ahiwp.org.za
Res van die bestuur:

Ben Dell – Sekretares – 083 573 5445
Ilse Lochner – Tesourier – 083 328 4575
Phillip van Zijl – 082 904 5997
Bjorn Harmse – 084 404 5770
Sheraz Rayban – 082 578 1572
Pierre du Plessis – 082 892 4661
Richard Shumi – 071 258 1239
Monté van der Westhuizen – 084 586 2645

Mev. Ilse Lochner, voorsitter van die Clanwilliam Sakekamer, is aangestel as die Weskus-streek se verteenwoordiger op die AHI Bestuur. Vir meer inligting, kontak haar gerus deur ’n e-pos te stuur aan strassberger@lando.co.za.

Vir meer inligting oor die AHi WK/WC besoek gerus hul Facebook-blad.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?