Bejaardes berei voor die vir Golden Games

Die Vredendal-kantoor van landbou-gemeenskapsontwikkeling, in samewerking met Patrick Cornett van die Weskus-distriksmunisipaliteit, het op Dinsdag, 13 Junie, ʼn oefenkamp aangebied vir 24 bejaardes van Karoovlakte, Kapel, Spruitdrift en Bo-Draaihoek in die Matzikama-streek.

 

Dit doel van die oefenkamp is om die bejaardes voor te brei vir die Golden Games wat op Donderdag, 27 Julie, op Piketberg plaasvind. Die bejaardes gaan die LGO-span op Piketberg verteenwoordig. Die bejaardes het die oefenkamp baie geniet en hulle is baie opgewonde oor die Golden Games.

 

Bron: LGO kantoor, Facebookblad

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?