Basaar by Lutzville-kerk

Lutzville se VGK kerk is tans besig om hul volgende basaar vir 6 Mei by die kerkgronde te beplan. Die basaar sal heerlike kosstalletjies soos pannekoek, malvalekkers, tuisgebakte beskuit en vele ander lekkernye hê. Die basaar word gehou om geld in te samel vir die kerk en die kerk is dankbaar vir al die lede van die gemeenskap wat hulle ondersteun en help om reëlings te tref om die basaar ’n sukses te maak.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?