AGS Vredendal sing uit volle bors

Die gemeenste van die AGS kerk op Vredendal het gister uit volle bors gesing. Die gemeente het amper harder as die voorsangers die Here se naam geloof en prys. Dit was beslis iets om te beleef, dit is altyd wonderlik om te sien hoe mense hul harte oopmaak vir die Here.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?