AGS Vanrhynsdorp hou Paasfees-basaar

Die AGS Kerk op Vanrhynsdorp se gemeente sien so baie uit na hul voorbereidings vir Paasnaweek dat hulle besluit het op ’n Afrika-tema – om ons almal as een nasie te verteenwoordig. Met die verkope van die kaartjies het die gemeente al meer as 30 kaartjies verkoop. Die AGS kerk nooi almal, oud en jonk, om die verrigtinge by te woon en om hulself te kom geniet. Dit gaan beslis ’n naweek wees om na uit te sien.

Bron: AGS Kerk, Vanrhynsdorp

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?