Agri-mark Vredendal klee Vineyards-krieketklub in nuwe hemde

Vineyards-krieketklub gaan eersdaags spog met spinternuwe wedstrydhemde wanneer hulle weer op die krieketveld op gaan draf. Die nuwe kraakvars hemde is geborg deur die bestuurder van Agri-mark Vredendal, Werner Janse van Rensburg.

Die krieketspan berei voor om op 12 Januarie, teen Mooreesburg kragte te meet. Die span bedank Agri-mark Vredendal vir hul ondersteuning en gedeelde passie vir die sport. Die span gaan beslis die nuwe jaar goed inhuldig met hul nuwe uniforms.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?