Aanddiens by Parc de Lausanne

Daar sal die eerskomende Donderdag, 16 Maart, ’n aanddiens by die Harvester kerk op Vredendal plaasvind. Die kerk is by Parc de Lausanne geleë. Almal word hartlik genooi om by die wonderlike groep aan te sluit, met Jan-Hendrik as die pastoor. Daar fokus hulle op die liefde wat die Here vir jou het. Hierdie diens sal om 19:00 begin en dit sal aanhou tot 21:00. Kom sluit aan en aanbid die Here saam met ons.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?