Nouveau-kollege stel leerderleiers bekend

Die leerderleiers van Nouveau-kollege op Vredendal is vandag bekend gemaak. Die leiers is:
Andries Baard
Anke Gaugler
Eliza-Mari Janse van Rensburg
Anja Nieuwoudt

Baie geluk aan hierdie vier leerders wat vanjaar leiding gaan neem by Nouveau-kollege, mag julle dit geniet en ons glo julle sal ’n uitstekende taak verrig.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?