Nouveau-kollege se kokkedoorjie-dag

Op Vrydag, 8 Mei, het leerders van Nouveau-kollege `n kokkedoortjie dag gehad. Die leerders het elkeen ’n beurt gekry om hul gunsteling nagereg voor die res van hul klasmaats voor te berei. Terwyl hulle die gereg gemaak het, moes hulle verduidelik watter stap dit is en hoe die bestanddele gemeng moet word. Nadat al die leerders hul geregte voorberei het en die juffrou laat proe het, het die leerders self hulle geregte saam met hulle maats geniet.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?