Nouveau-kollege eksperimenteer met verf

Nouveau-kollege se leerders het op Maandag, 27 Maart, ’n verfeksperiment gehad. Die leerders het met ’n verskeidenheid kleure verf gespeel en interessante vorms en prente daarmee gemaak. Dit was ’n baie prettige dag vir die leerders om hul hande ’n bietjie vuil te maak en buite met die verf te speel.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?