Namaqua Engineering bied ingenieursoplossings sedert 1998

Alle hoof-dissiplines in ingenieurswese is omvat in Namaqua Engineering. Die maatskappy se bestuurspan bestaan uit gekwalifiseerde lede wat daartoe verbind is om kundige en professionele diens te verskaf in oorleg met internasionale standaarde. Namaqua Engineering het meer as 15 jaar se ondervinding in bedrywe soos mynbou en konstruksie.

Hulle gehaltebeheer-maatreëls is gegrond op ISO9001. Dit word streng toegepas deur bestuur en is een van die redes vir hul sukses. Dit is hulle beste advertensie en verseker kliënte-tevredenheid. Dokumentasie word gereeld opdateer en gelys volgens prosedures en is tot die beskikking van kliënte.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?