Namaqua Engineering

Namaqua Engineering sluit alle belangrike ingenieursdissiplines in hul maatskappy in.

Die maatskappy se visie is om hul kliënte te voorsien van die beste tegnologie, uitstekende raad en professionele dienste om hul hulpbronne te optimaliseer en doeltreffend te gebruik om hul maatskappye te verander in meer mededingende en florerende sake-eenhede.

Namaqua Engineering beywer hulle ook om hul kliënte te bemagtig om hul prestasievermoëns aansienlik te verhoog ten einde doelwitte te behaal deur uitstekende ingenieursdienste te bied. “Om hierdie doelwitte te bereik, sal ons ons werksmag bemagtig en bestuur om hulle potensiaal te optimaliseer.”

Vir meer inligting kontak Namaqua Engineering by +27 (0) 27 213 1622 of stuur ’n e-pos aan stephanie@namaqua-eng.co.za.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?