Namakwa Jag Chasa-kompetisie

Foto : Van links (voor) : Loutjie Hannekom, Jan van Niekerk, Jean Laubscher, Rikus Louw, Izak Hannekom.

Van links (agter) : Gert Vorster, Marko Kruger, Carel Maritz, Andries Thiart, Stiaan van Wyk.

Namakwa Jag se Chasa-kompetisie het verlede Saterdag ’n skietkompetisie by Vredendal se skietbaan gehad. Almal was baie mededingend en die uitslae het aan die einde van die dag goed gelyk. Daar het mense van Calvinia, Nieuwoudtville, Clanwilliam en nog dorpe gekom om deel te neem aan.

Die uitslae is as volg :

Algeheel

Stiaan van Wyk: 585 punte
Andries Thiart: 585
Carel Maritz: 555
Marco Kruger: 555
Gert Vorster: 540
Loutjie Hannekom: 510
Jan van Niekerk: 480
Jean Laubscher: 475
Rikus Louw: 475
Izak Hannekom: 475

Juniors

Izak Hannekom
Deon van Zyl
Nicolas van Wyk
AJ Botha

Dames

Klippie Visagie: 450
Maritza Kruger: 395

Ons wens almal baie sterkte toe met julle volgende kompetisie, ons hoop van harte dat dit net so mededingend sal wees en ook in goeie gees gedoen sal word!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?