Musiekweek skop af

Die Matzikama Musiekweek het op Maandag, 8 Mei, afgeskop met werksessies wat bygewoon is deur Laer- en Hoërskool Vredendal.

Die Hoërskool Vredendal meisie-ensemble en -koor het meesterklasse by Lente Louw en blokfluit-meesterklasse by Caroline Walters ontvang.

Vanaand (9 Mei) om 19:00 tree die Camerata Tinta Barocca by Letsatsi Lodge Kapel op.

Kaartjies (R80 volw/R40 skoliere) is beskikbaar by deure.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?