Munisipale raadsvergadering

Op Vrydag, 10 Maart, het die Matzikama-munisipaliteit ’n vergadering in die raadsaal gehou. Rhenda Stephan, die burgemeester, het klein ondernemings wat nuut is in die Matzikama-streek welkom geheet. Sy het ook haar hoop uitgespreek dat almal in die Matzikama-streek sal strewe na ekonomiese ontwikkeling. Baie dankie aan die Matzikama-munisipaliteit wat so hard werk om ons streek netjies te hou en op te gradeer waar dit nodig is.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?