Muishuis op Vanrhynsdorp

Die Muishuis-restaurant op Vanrhynsdorp is ’n groot toeriste-attraksie. Die Muishuis is ’n binnemuurse restaurant met ’n egte Namakwalandse atmosfeer. Daar is ook ’n paar tafeltjies buite waar jy rustig kan sit en die tuin bewonder. Maak seker om daar in te loer die volgende keer wanneer jy Vanrhynsdorp besoek.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?