Die nuwe 2017 Hyundai Creta

Hyundai spog met die splinternuwe Creta SUV-model wat nou beskikbaar is. Dis die ideale gesinsmotor wat jou met die nuutste tegnologie en luukste interieur sal beïndruk. Die voertuig word met ’n 1.6 liter petrol- of dieselenjin aangedryf waar die petrol 90 kW oplewer en die diesel 94 kW. Die voertuig is beskikbaar in ’n handrat- of outomatiese weergawe. Die prys varieer van R319 900 tot R369 900.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?