Morestêr Vanrhynsdorp se onderwysers begin akademiese jaar op die regte noot

Onderwysers van Morestêr ontvang ’n Impak-fasiliteerdersgids vir elke vak om leerders die beste onderrig te gee. Die fasiliteerdersgids is ontwikkel om omvattende steun aan Morestêr-onderwysers te lewer en sodoende te verseker dat hul minder tyd bestee aan administratiewe voorbereiding en meer tyd aan klasgee en fasilitering.
Die fasiliteerdersgids sluit weeklikse lesbeplanning, stap-vir-stap fasiliteringsriglyne vir elke les, Morestêr Vanrhynsdorp se onderwysers begin akademiese jaar op die regte noot
asook beplanning van alle assesseringselemente in. Morestêr Vanrhynsdorp sal regstreekse toegang tot Impak se akademiese span hê.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?