Moedersdagete met Wynand en Cheree’

Moedersdag is ’n dag vir al daardie spesiale vroue om bederf te word. Letsatsi Lodge op Vanrhynsdorp bied op 14 Mei ’n Moedersdag ete saam met Wynand en Cheree’ aan.

 

Die Moedersdagprogram by Letsatsi sluit in ’n kerkdiens wat om 09:00 begin. Daar sal ’n heerlike ete wees wat om 12:30 gereed sal wees met ’n spesiale optrede van die twee sangers, Wynand en Cheree’.
Kaartjies is beskikbaar teen R185 per persoon. Maak seker jy bespreek om teleurstelling te voorkom. Kontak Theresa by 082 616 1188 vir enige verdere navrae.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?