Mev. Engela Adriaanse van HS Lutzville het verjaar

Mev. Engela Adriaanse, wat werksaam is by Hoërskool Lutzville is, het op 12 Februarie verjaar. Die Hoërskool Lutzville wens haar baie geluk en dat sy ’n voorspoedige jaar verder sal hê. Baie geluk en mag jy nog baie jare gespaar wees.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?