MBD spreek tehuis toe

Matzikama-Begrafnisdienste het op Donderdag, 6 April, die tehuis se inwoners en personeel kom toespreek rakende Doves Vredendal wat toegemaak het. Hierdie inligtingsessie het gehandel oor watter diens hulle vir die inwoners en personeel kan bied. Die tehuis bedank MBD vir hul ontferming oor die tehuis en ook vir die versnaperings.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?