Matzikama se skaam duikerbokkies

Daar is ’n magdom velddiere in die Matzikama-omgewing, maar een van die mooiste diere is die duikerbok. Dit is ’n klein bokkie wat nie sommer gesien word nie, want hy verskyn selde in die dag in die opelug. Maar die bokkies kom veral uit wanneer die maan helder is. Hulle staan gewoonlik snags langs die pad en soms sien jy hulle net ’n paar meter voor jou oor die pad pronk. Die pragtige bokkies is bruin, wat dit soms moeilik maak om hulle raak te sien.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?