Die jaarlikse blokkompetisie wat deur die Olifantsrivier Tafeldruif Produsente Vereniging (OTPV) aangebied word, het vanjaar in Januarie plaasgevind. Dié...
Die Winetech Vinpro Wingerdblokkompetisie is oorheers met heilsame Matzikama-druiwe en hul toegewyde produsente. In die eerste plek was Renier...
Die Wesland Kunstevereniging (WAA) maak gereed om hul jaarlikse vergadering aan te bied. Die vergadering word by Aan-De-Kleinrivier Padstal,...
Sedert Desember 2018 is daar geen keer aan die Matzikama Munisipaliteit wat die streek skoon hou en netjies opknap...
Everything ís possible and if anyone ever tells you that they resist this statement, refer them to Belgium cyclist,...
Die volgende kennisgewing kom van die munisipale kantoor aangaande die identifisering van smousareas op die onderskeie dorpe van Matzikama:...
Die Matzikama Munisipaliteit wil inwoners bewus maak van die res van die munisipaliteit se finansiële boekjaar (tot einde Junie...
Munisipale bestuurder, Danie Lubbe, het die volgende inligting aan die publiek bekend gemaak oor die nuwe waterbeperkings wat van...
Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne, het op 8 Februarie die Mineral Sands Resource Tormin (MSR) se mynoperasie asook...
Die agtjarige Jeneva Diergal van Klawer het op 25 Januarie 2019 spoorloos verdwyn. Dit is byna drie weke sedert...
Op Dinsdag, 22 Januarie het die Cadets School of Academy ’n groot skenking ontvang. Die skenking van Namaqua Wines,...
The charming little Karoo village of Prince Albert certainly deserves its reputation for being one of the most beautiful...
Klawer Wine Cellar is situated right next to the N7 just before entering the Matzikama region. Surrounded by the...
The origin of tequila Tequila is a regional distilled beverage and type of alcoholic drink made from the blue...
Wêreldvleilanddag was op 2 Februarie. Die dag fokus op vleilande en die ekologie wat daarmee saamgaan. Inwoners van Elandsbaai...
Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid fokus vandeesmaand op kosblikidees. Dit mag dalk nie ernstig klink nie, maar vir ’n...
Matzikama Munisipaliteit het op Saterdag, 2 Februarie, blitsvinnig reageer op ’n breek by die Bitterfontein-wateraanleg. Gevolglik was daar geen...
Die Matzikama Munisipaliteit se kantoor het behoorlik gegons toe toe Danie Lubbe, munisipale bestuurder in kennis gestel is dat...
Sondag, 3 Februarie, toe baie inwoners van Ebenhaeser ’n middagslapie ingekry het voor die week weer begin, het ’n...
Caltex, in samewerking met Namaqua Garage op Vanrhynsdorp, het in Desember 2018 die MOOV Your Summer-kompetisie geloods. Indien ’n...
Jaco Louw, Matzikama-inwoner, kon op 31 Januarie nie sy oë én ore glo toe hy omstreeks 17:00 stilgehou het...
Die Clanwilliamdam se watervlak is vinnig besig om te daal. Gevolglik word Matzikama-inwoners gemaan om voortaan voorsorgmaatreëls te tref...
Die SAPD-kantore van Klawer het nuwe stasie bevelvoerder, Kaptein Ficks, onlangs verwelkom in sy nuwe amp. Kaptein Ficks is...
’n Plaaslike bakker van Vredendal, Teresa van Zyl, gaan tussen 18 en 21 Februarie deelneem aan die International Chef...
Die Wes-Kaapse Minister van behuising, Bongi Madikizela, het die Matzikama-streek verlede week besoek om die goeie nuus mee te...
Alle inwoners van Matzikama word uitgenooi na ’n finansiële geletterdheid bewusmakingsessie wat eersdaags deur Tiervlei Arts in samewerking met...
Jeneva Diergal, ’n agtjarige dogter van Klawer, is sedert 25 Januarie vermis. Die gemeenskap van Klawer staan sedertdien saam...
Die Namaqua Fietsryklub se eerste traproete vir 2019 wat op Saterdag, 26 Januarie 2019, aangebied is, was ’n groot...
Wupperthal is deur ’n verwoestende brand op 30 Desember 2019 getref. Sedert die brand kom hulp vanuit verskeie oorde...
Die Clanwilliamdam se watervlak is vinnig besig om te daal. Gevolglik word Matzikama-inwoners gemaan om voortaan voorsorgmaatreëls te tref...
Uit die pen van Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Nerine Gardiner, stel ADAM hulle nuutste enkelsnit, Iets In Die Water, bekend. “Ek...
Die SAPD in Lutzville wil graag ’n databasis van alle afgetrede lede opstel. Dié lede moet woonagtig in die...
Munisipale bestuurder, Danie Lubbe, het hierdie week vanuit die munisipale kantoor ’n persverklaring bekendgemaak met betrekking tot die kritiek...
The past week Rural Reach showed their support to a high school learner in Lepelsfontein, who could not afford...
’n Groot opgewondenheid heers in die gemeenskappe van Lutzville en Vredendal-Noord, nadat Bongi Madikizela, minister van behuising, vreugdevolle nuus...
Rekordverkope vir die Kaapse Afrikaans is Groot-konserte was reeds op die eerste dag wat dit by Computicket geopen het...
Baba’s verg oortollige omgee, aandag en liefde. Daar is dus geen beter manier om hulle te beskerm nie. So...
Die Department van Binnelandse Sake en die Matzikama Munisipaliteit het saam uitgereik na die Wupperthal gemeenskap. Ongeveer 80 persone...
Ebenhaeser se landskap het sedert 2017 ’n drastiese transformasie ondergaan ter voorbereiding van die dam en ondergrondse pype wat...
Indien jou bene nog sukkel om aan die beweeg te kom na ’n lang 2018 en jy nou teen...
Hoërskool Lutzville bou behoorlik spangees vir die kleure atletiek wat op Saterdag, 26 Januarie 2019, gaan plaasvind. Die skool...
Lutzville Wingerde spog deesdae met Fairtrade-akkreditasie vir hul kelder, asook vir ’n aantal van sy plase. ’n Reeks van...
Die nuwe jaar het reeds afgeskop en daar is baie dinge om na uit te sien in 2019. Dit...
Twaalf jaar op die skoolbanke wil gedoen wees. Die blote beloning om matriek te kan slaag is genoeg, maar...
As jy nog in ’n feestelike bui is lank na die Desember-vakansie verby is, of as die eerste twee...
Matzikama se mense het soos een groot massa opgestaan om uit te reik na die bedroefde gemeenskap van Wupperthal....
Die Invincibles Rugbyklub het onlangs hul nuwe bestuur vir 2019 met groot opgewondenheid aangewys. Die nuwe bestuurslede hoop om...
Reën bied broodnodige voeding vir die aarde en plante en dien as ’n noodsaaklike kommoditeit wat boere benodig om...
Om so vroeg in die jaar geseën te word met broodnodige skenkings is besonders. Die Vredendal Tehuis vir Bejaardes...
Almal is nie so bevoorreg om ’n rekenaar in hul huise te hê nie. Die rekenaarskerm en die ritmiese...
Tuiswerk en take gee vir kinders én ouers in die Matzikama-streek soms slapelose nagte. Ook vir die bibliotekaresses is...
Daar’s geen keer aan die gholfer-broers, Keanan en Angelo Keffers van Theewaterskloof nie. Hulle het weer eens hul skool...
BeautiQue Skoonheid Salon bring glinster en glans aan jou handewerk so geskik vroeg in die jaar terwyl nuwe jaar...
Neem ’n welverdiende breek van die skoolstres hierdie week en wees op 12 Januarie deel van die Draaihoek Lapa...
Wat is ’n vrees? Sommige mense beskryf dit as ’n oningeligte opinie oor iets wat hulle bang maak. Baie...
Stellar Foundation helps to realise ideas and inspirations to change a community. It was set up as an independent...
Die nuwe skoolkalender van 2019 word noukeurig bestudeer deur skole en ouers, nadat die Desembervakansie van 2018 slegs drie...
Maak die jaar jou reeds moeg net deur die blote gedagte? Moenie bekommerd wees nie, lees hier die datums...
Die fontein op die hoek van Kerk- en Voortrekkerstraat in Vredendal is ’n seer oog, en eersdaags word daar...
Die 50ste jaar bestaansjaar van Laerskool Vredendal word hierdie jaar gevier. Oudleerders en opvoeders word hartlik uitgenooi na die...
Die A-skof van Lutzville SAPD was onlangs aangewys as die skof van die maand vir Desember 2018. Die skof...
Studente in Pretoria wat teleurgesteld is dat hulle nooit die destydse JOOL in volle glorie sal ervaar nie, kan...
In 2018 gedurende die 16 Dae van Aktivisme van Geweld teen Vroue en Kinders was Matzikama deeglik deur deel...
2018 was ’n wonderlike jaar vir die Keffers-broers, Angelo en Keanan, van Ebenhaeser. Hulle het die oujaar op ’n...
’n Nuwe jaar sorg sekerlik ook vir nuwejaar-voornemens. Indien jy nog nie jou voornemens verbreek het nie en nog...
Die Kersfees-gees het behoorlik oorgeloop by die Vredendal Tehuis vir Bejaardes. Op Sondag, 16 Desember, is die tehuis se...
Erna Wildschutt wat in 1994 as algemene werker by Laerskool Vredendal begin werk het, het met die sluiting van...
Die tragiese brand wat die sendingsdorpie Wupperthal in die Cederberge op 30 Desember so te sê verwoes het, het...
Die Matzikama Munisipaliteit-raad is trots om bekend te maak dat die munisipaliteit vir die vierde agtereenvolgende jaar ’n skoon...
Firefly Car Rental is a trendy, no-frills leisure car rental brand, who have just announced that their improved new...
Stellar Winery is situated in Vredendal in the Olifants River Valley and is the largest producer of fine, fair...
Jou gunsteling saamsing jol, Krone 6, word in 2019 weer in Pretoria en Kaapstad aangebied en beloof om nóg...
Festive seasons are made to be with your loved ones. What better way to spend the season than taking...
Daar is niks so lekker soos die gevoel dat die vakansie stadig maar seker aanbreek nie. Build It maak...
On 18 September 2018, the Constitutional Court ruled that acts outlawing the private use and possession of marijuana in...
Kersfeeskoors is behoorlik in die lug, selfs die Matzikama Munisipaliteit kon tyd inruim van hul besige skedules om ekstra...
The annual Feather Awards for airports awarded by Airports Company South Africa (ACSA) are based on independent surveys of...
Maskam Brewing Company het in November ’n nuwe ‘inhuis’ baba-springbok op hul perseel verwelkom. Die bokkie is dalk nie...
’n Heerlike kuier is te wagte as jy die NG Kerk Lutzville se basaar op Strandfontein gaan bywoon op...
Matzikama Hiking Klub het op 8 Desember die pas effens rustiger gevat met die klub se jaareinde-braai. Die klub...
Indien jy nie so gaande is oor die voorbereiding van Kersfees en al die klomp skottelgoed wat met Kersdag...
Alombekende afgetrede huisdokter aan die Matzikama-streek, dr. Fanie Tredoux. het onlangs sy boek, My passie vir Lewe 24/7, bekend...
Kersfees is die tyd van die jaar wanneer sterre op hul helderste skyn – Kersliggies, hemelliggame omdat daar nie...
As jy nog nie begin het om ’n spyskaart aanmekaar te flans vir jou Kersdag-ete nie, moenie verder daaroor...
Strandfontein se kampterrein is onlangs opgeknap vir son- en see-soekende vakansiegangers wat tent gaan opslaan om die somer te...
Die kreefseisoen begin op 15 Desember en is slegs geldig op sekere dae tot en met 21 April 2019....
Sosiale media vermaaklikheidster, aanbieder en DJ Chad Chitter ook bekend as DJ Skouers, kom besoek Vredendal op Sondag, 16...
Die jaar kom stadig maar seker tot ’n einde met besighede en skole wat sluit oor die feestyd om...
As we enter the festive season and 2018 draws to a close, plans are being made for how the...
Teeliefhebbers kan uitsien na die eerste Rooibos T Fees wat op 30 Maart 2019 op Clanwilliam plaasvind. Hierdie fees...
’n Bestaansjaar van 110 jaar is ’n uitsonderlike mylpaal vir Pioneer Foods of te wel SAD op Vredendal. Die...
Die treinbrug oor die Holrivierpad wat sowat ’n week gelede erg beskadig is en as onveilig verklaar is na...
Die German Nation WP motorklub het 26 Oktober hul steun getoon aan Willem ‘Wimpie’ King deur R5 000 in...
Daar is groot prys vir die talentvolle skrywer van Klawer, Ruiter Malan, wat onlangs sy eerste digbundel, ‘My Mense’,...
Een van Matzikama Munisipaliteit se amptenare, Basie Scholtz, het op Saterdag, 1 Desember, ’n waardige beloning ontvang vir sy...
Op 30 November het Vredendal Sportklub die streek se gesogte atlete vereer wat vanjaar sportliefhebbers op die rand van...
The rapid development of technology is stepping into various fields of knowledge, including the agricultural environment. Today, technology plays...
Vineyards-krieketklub gaan eersdaags spog met spinternuwe wedstrydhemde wanneer hulle weer op die krieketveld op gaan draf. Die nuwe kraakvars...
Maskam Primêre Skool was deel van die jaarlikse Internationale MIV- en Vigs-bewusmaking wat jaarliks op 1 Desember geloods word....
Die Vredendal Dierehospitaal stel troeteldier-eienaars in kennis dat hul deure vir die week van 23 Desember tot en met...