Maskam Primer-skaakspelers

Maskam Primêr was in volle aksie en reg vir die dag by die Weskus-skaakkampioenskap wat Saterdag, 11 Maart, op Citrusdal plaasgevind het. Die leerders het goed presteer en volgende kwartaal gaan hulle teen die top skole in die land meeding Die skool bedank mev. Stephanie van Wyk, Wesley Kotze en Waldo Louw wat dit moontlik gemaak het – julle insette en moeite word opreg waardeer.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?