Maskam-leerders bo

Maskam Primêr is weer vuur en vlam om hul skaakvaardighede op die proef te stel. Maskam Primêr het die afgelope naweek teen Citrusdal meegeding en ’n reuse sukses gemaak van die aangeleentheid. Die leerders hervat Woensdag weer oefening om hul breinkrag te stimuleer vir die volgende span teen wie hulle gaan meeding.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?